Hoop gee lewe

R150.00

Hoop Gee Lewe

Die Hoop Gee Lewe boek help jou om die berg van moeilike tye en uitdagings te oorkom sodat jy weer die lewe kan geniet.

Sanet deel haar wedervaringe en roete na oorwinning teen die berg van beterskap uit.

Geskryf deur sakevrou/berader wat 2 nasionale toekennings ontvang het vir haar positiewe invloed in ander se lewens.

Slegs besbkikbaar in afrikaans vertaling.

 

Category: